Tel: +27 (0)53 391 3002 |

Welkom by Williston Vleiskoöperasie

Williston Vleiskoöperasie het as besigheid op 4 Maart 1933 totstand gekom. Die primêre doel met die stigting van ’n koöperasie was die bekostigbare beskikbaarstelling van landbou-middele en -produkte aan Williston se boeregemeenskap en die effektiewe bemarking van hul produkte.

Met verloop van tyd het Williston Vleiskoöperasie ontwikkel in die grootste werkverskaffer in die gebied met die primêre fokus steeds dienslewering aan die gemeenskap in die geheel en die boeregemeenskap in die besonder.

Onder leiding van legendariese leiers het Williston Vleiskoöperasie sedertdien ontwikkel as ’n volhoubare besigheid wat ’n toonbeeld is van die karakter en samehorigheid van die Williston-gemeenskap.

Opkomende Gebeure

  • No events

Karoo | Meat of Origins Karusaf | Lamb - Freshly frozen, direct from the farm

Copyright © 2014. Williston Vleis Koöperasie. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by ATELJEE